Geraldine Brooks (aktrise)

Geraldine Brooks
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Geraldine Stroock
Geboorte (1925-10-29)29 Oktober 1925
Sterfte 19 Junie 1977 (op 51)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Geraldine Brooks (29 Oktober 1925 – 19 Junie 1977) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Possessed (1947), Embraceable You (1948), The Reckless Moment (1949), en The Green Glove (1952).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy